Piccoli kleuterskool bied aan u kind 'n stimulerende en interessante omgewing wat sorgvrye spel bevorder aan. U kind se verbeelding word vrye teuels gegee en sodoende word kreatiewe idees, oplossings en benaderings gevorm en bemagtig u kind hom- of haarself speel-speel. Die speelfase van enige kind se ontwikkeling is van kardinale belang. Die gesindheid en gesag van die ouerhuis word hier uitgebou en  aangevul en so word 'n tweede tuiste vir u kosbaarste besitting geskep waar hy of sy altyd die belangrikste is. Kinders van 3 maande tot 6 jaar word toegelaat.